Modulekode | EOH 772 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die module behels die studie van die huidige relevant beroepsgesondheid- en veiligheidswetgewing in Suid Afrika. Die fokus is om leerders ’n werkskennis te bied van die huidige wetgewing. Scenario’s en gevallestudies om die toepassing van die wet te illustreer sal bespreek word. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Skool Gesondheidstelsels en Openbare Gesondheid |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App