Jaarboeke

Intervensie vir gestremdhede 704


 
Modulekode DCD 704
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Hanteringstegnieke vir die kind met erge gestremdhede. Posisionering vir funksie. Omgewingsaanpassings. Spel as intervensiemedium. Integrasie in hoofstroomskole.
Modulekrediete 35.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 15 lesings per week, 5 seminare per week, 10 praktiese sessies per week, 5 besprekingsklasse per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Arbeidsterapie
Aanbiedingstydperk Kwartaal 4

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences