Modulekode | DCD 702 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Vroeë identifikasie en kliniese beeld van ontwikkelingsagterstande in die somatosensoriese sisteem. Vroeë identifikasie en kliniese beeld van ontwikkelingsagterstande in die motoriese sisteem. Vroeë identifikasie en kliniese beeld van ontwikkelingsagterstande in die visuele sisteem, insluitend preperseptuele en perseptuele vaardighede. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 15 lesings per week, 5 besprekingsklasse per week, 10 praktiese sessies per week, 5 seminare per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Arbeidsterapie |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App