Code | Faculty |
---|---|
10252050 | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Minimum duur van studie: 4 jaar | Totale krediete: 480 |
Elke kandidaat moet vir toelating tot die MChD-graadprogram
'n Verdere vereiste is die bywoning en slaag van die Diploma in Gesondheid-stelselsbestuur op ’n capita selecta-basis, of enige ander bestuurskursus soos deur die departementshoof bepaal en deur die Dekaan goedgekeur.
Sien ook Algemene Regulasies.
Let wel:
Vrystelling op grond van vergelykbare opleiding en/of ervaring wat betref die vereistes van gemelde Regulasies vir die Skool, mag deur die Dekaan op aanbeveling van die Departementshoof verleen word, met dien verstande dat vrystelling van die eksamen en evaluering in die hoofvak nie verleen mag word nie.
Let wel: Die regulasies van die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika, soos gepubliseer in die Staatskoerant Nr. 4631 van 11 Januarie 1991 – Kennisgewing Nr. R.40 (soos gewysig), sal as maatstaf in die bepaling van die tydperk van vrystelling gebruik word.
Praktiese opleiding word by erkende instansies voorsien.
'n Student wat 'n finale punt van minstens 75% met die eerste poging in die hoofvak behaal, verwerf die graad met lof.
'n Student vir die MChD-graad wat in beide die hoofvak en die verhandeling 'n punt van minstens 75% met die eerste poging behaal, verwerf die graad met lof.
Minimum krediete: 300
Module-inhoud:
*Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.
The principles of epidemiology including applied epidemiology (e.g. infectious disease epidemiology, clinical epidemiology and operational research). The use of EpiData software for questionnaire design and data collection.
Minimum krediete: 300
Module-inhoud:
*Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.
The principles of epidemiology including applied epidemiology (e.g. infectious disease epidemiology, clinical epidemiology and operational research). The use of EpiData software for questionnaire design and data collection.
Minimum krediete: 436
Minimum krediete: 436
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App