Modulekode | STR 410 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB Inleiding tot die strafreg: (a) Strafreg en die regsisteem (b) Strafreg en die deliktereg (c) Begrippe 'strafreg' en 'misdaad' (d) Geskiedenis en bronne van die strafreg (e) Determinisme en die Indeterminisme (f) Doel en funksie van die strafreg en misdade (g) Indeling van die strafreg en misdade Algemene beginsels van die strafreg: die misdaadvereistes: (a) Legaliteit (b) Handeling. (c) Wederregtelikheid (d) Toerekeningsvatbaarheid (e) Skuld (f) Meervoudige verwere |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Publiekreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App