Modulekode | AVT 802 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | (a) Die basiese trust-idee en die belang daarvan in die oprigting en administrasie van trusts (b) Die trust en ander instellings; anomalieë in die trustreg (c) Essentialia van die trust met die klem op probleme soos geïdentifiseer deur regspraak (d) Die juridiese konstruksie van die inter vivos-trust – ‘n kritiese evaluasie (e) Die beskerming van trustbevoordeeldes met spesifieke verwysing na die sogenaamde kernelemente van die trust (f) Partye tot die trust (g) Die trust en belasting (h) Die trust as instrument by boedelbeplanning |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Privaatreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App