Modulekode | SBT 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Antropologie en die skep van bewegingsoptredes Die gebruik van die liggaam in optrede word ondersoek as ‘n dinamiese sosiale en estetiese proses. Die module stel die beginsels bekend wat ter sprake kom by die konseptualisering van ‘n interkulturele paradigma van beweging, en teoretiseer konstruksiemetodes (en die lees) van optredes aan die hand van verskerpte liggaamlikheid. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Drama |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App