Modulekode | SBT 310 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Hierdie module bied ‘n keuse tussen ‘bestaande teaterstemsisteme’ en 'aanbieding vir die media' Liggaam-stem-integrasie Fokus op verskeie sisteme as benadering tot die integrasie van verbale en nieverbale kommunikasie, uitdrukking en betekenisgewing asook die toepassing daarvan op teksanalise wat die wisselwerking tussen die spreker en die ontvanger bevorder in verskeie modaliteite van optrede soos teater, opvoedkunde, openbare redevoering, ens. of Aanbieding vir die media Die module fokus op gevorderde radiotegnieke en TV-aanbieding. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | SBT 110, 210 |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Drama |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App