Jaarboeke

Terapeutiese rekreasie 251


 
Modulekode RKD 251
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Verklaring van begrippe (vryetyd, rekreasie, terapie). Historiese ontwikkeling van TR. Doel van TR. Hindernisse met betrekking tot TR. Paralimpiese Spele en verwante Spele. TR en die bejaarde, leierskap, evaluering en etiek binne TR-programme. TR in die RSA. Toekoms van TR.
Modulekrediete 8.00
Diensmodules Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Kwartaal 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences