Jaarboeke

Biokinetika (3) 354


 
Modulekode MBK 354
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring
Hierdie module het ten doel om die student voor te berei vir nagraadse spesialisasie in Biokinetika. Dit gaan in hierdie module primêr oor die anatomiese posisie, simptome en identifisering van die belangrikste sagteweefselbeserings in sport en die gebruik van oefening as rehabilitasiemodaliteit in die finale fase van rehabilitasie.

Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Toelating tot relevante program
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Kwartaal 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences