Jaarboeke

Biokinetika (1) 154


 
Modulekode MBK 154
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring
‘n Inleidende module wat ten doel het om die student in die Biokinetika as beroep te oriënteer. Dit gaan primêr oor die noodsaaklikheid van evaluering, hoe toetse wat geldig en betroubaar is, geselekteer moet word, watter fisiologiese toetse by elke fisiologiese parameter gebruik kan word en hoe die data deur statistiese metodes verwerk moet word.

Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Toelating tot relevante program
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Kwartaal 4

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences