Modulekode | SOC 811 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Navorsers is veronderstel om betroubare ramings daar te stel. Hierdie module bied oorsig, bestudeer en debatteer oor teorieë, metodes en tegnieke van data-insameling en die evaluering van grootskaalse opnamedata. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 30 lesings per week, 10 seminare per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Sosiologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App