Modulekode | PSP 903 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die module fokus op leeswerk oor groepsanalise wat ‘n breë veld van paradigmas verteenwoordig. Hedendaagse ontwikkelings in die velde van die kleingroep, terapiegroep, paargroep en die organisatoriese konteks sal ondersoek word. Kliniese materiaal sal gebruik word om die terapeutiese implikasies en tegniese aspekte van intervensie te ondersoek. |
Modulekrediete | 50.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 webgebaseerde periode per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App