Modulekode | PSP 901 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module fokus op gevorderde teoretiese leeswerk en besprekings van die objekverhoudingsraamwerk rakende suigeling- en kinderontwikkeling. Gevallestudies en observasie van suigeling- en kindergedrag sal in die werkswinkels en forum aangebied en behandel word. |
Modulekrediete | 50.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App