Jaarboeke

Gehoorapparate: Teorie (2) 785


 
Modulekode ODL 785
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Telematies Kandidaatskap vir gehoorapparate. Die seleksie van toepaslike gehoorapparate. Modifikasies aan die gehoorapparaat en oorstuk. Gehoorapparaatpassing en -programmering vir individuele kliënte. Aanpassingsprogramme vir gehoorapparaatgebruik. Kommunikasiehulpmiddels.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 4 lesings per week, 2 ander kontak per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Spraak-Taalpatologie en Oudiologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences