Jaarboeke

Akademiese geletterdheid: Capita selecta (3) 811


 
Modulekode LTS 811
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Bespreking van studies oor remediëring. Oorsake van akademiese geletterdheidsprobleme. Kurrikuleringsbeginsels. Evaluering van verskillende remediëringsprogramme. Oogmerke vir suksesvolle remediëring. Akademiese geletterdheidskursusse vir bepaalde teikengroepe. Die voorspellingswaarde van akademiese geletterdheid. Die hanteer van data. Praktiese werk: die opstel van akademiese geletterdheidsprogram vir bepaalde teikengroep.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Afrikaans
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences