Modulekode | AUD 780 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Telematies Die ouditiewe en nie-ouditiewe invloed van geraas op die mens. Klankpeilmetings en geraasbeheer. Gehoorevaluering binne die industrie. Gehoorkonserveringsprogramme en ingrypingsprogramme. SABS- en ISO-gedragskodes. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 7 praktiese sessies per week, 3 lesings per week, 2 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Spraak-Taalpatologie en Oudiologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App