Modulekode | AFT 851 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Dialektologie van die Nguni- en Sothotale. Historiese ontwikkeling van dialektologiese teorie en praktyk: teoretiese perspektiewe op die dialektologie. Taalvariasie. Die verhouding tussen dialektologie en taalkunde. Bestudering van die linguistiese kenmerke van enkele Nguni- en Sothodialekte. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels en Afrikatale aangebied |
Departement | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App