Jaarboeke

Onderrig van die Afrikaanse letterkunde 712


 
Modulekode AFR 712
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die bestudering van voorgeskrewe en ander tekste vir leerders in die senior en verdere onderrigfase binne die raamwerk van Kurrikulum 2005, die NKV en UGO; taalkundige en literêr-teoretiese benaderings tot taalonderrig; praktiese toepassing op tekste.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Module word in Afrikaans aangebied
Departement Afrikaans
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences