Jaarboeke

Toerismebestuur 220


 
Modulekode TBE 220
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud Strategiese Toerismebestuur Hierdie module bied twee onderling-verbonde temas aan: Strategiese bestemmingsbemarking en kontemporêre kwessies in toerisme. Strategiese bestemmingsbemarking verken die unieke eienskappe van en benaderings tot die bemarking van toerismebestemmings. Dit voorsien ‘n bestuurs- en operasionele raamwerk vir bestemmingsbemarking waarbinne tendense, praktyke en gevallestudies behandel word. Kontemporêre kwessies in toerisme ondersoek ontwikkelinge in toerisme insluitende volhoubare en ekotoerisme, kultuurtoerisme en sporttoerisme.
Modulekrediete 16.00
Diensmodules Fakulteit Geesteswetenskappe
Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Voorvereistes TBE 210 GS
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Afdeling Toerismebestuur
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences