Modulekode | JPK 220 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Ekologie Beginsels van plantgeografie, biome, floristiese ryke van die wêreld. Suider-Afrikaanse flora: samestelling, verwantskap met ander floras, endemisme, Suid- Afrikaanse biome, tuinplante, indringerplante. Ekologie: Ekosisteem, energievloei, produksie, trofiese vlakke, voedingstofkringlope, dinamika, plantegroei, mens en ekologie, besoedeling. Onderlinge wisselwerking tussen organismes. Omgewingsfaktore: Abiotiese komponente – grond, lig, water, temperatuur, vuur, wind. Biotiese komponent. Natuurbewaring. Tegnieke. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | JPK 120 of JPK 210 geslaag, met 40% in die ander module. |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App