Modulekode | JLW 410 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Statistiek, analitiese meetkunde, trigonometrie, Euklidiese meetkunde en meting, sowel as die meegaande wiskundige redenasies en tegnologiese vaardighede. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Mag slegs in die finale studiejaar geneem word |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 en Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App