Jaarboeke

Kunsopvoeding 202


 
Modulekode JKU 202
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

JKU 202 is en 'n keusemodule vir BEd-studente in die Intermediêre-, Senior en VOO fase. Met hierdie module kan 'n student hul eie kreatiwe denke deur verskeie kunsmediums en prosesse verken. Die fokus word geplaaas op die ontwikkeling van die student se kunsvaardigheid, kennis en waardes wat in die onderrig- en leerveld van kunsopvoeding in die Intermediêre-, Senior en VOO fases met selfvertroue toegepas kan word. Klem word gelê; op teoretiese komponente soos kunswaardering, kunsbeginsels en - elemente, kunsprogramme en kritiese evalueering van die kreatiewe proses. Die bekendstelling aan die konsepte van visuele geletterheid, die kweek van begrip daarvoor en die toepassing daarvan deur die student op 'n kreatiwe wyse.

Modulekrediete 40.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Geesteswetenskaplike Opvoedkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences