Modulekode | PRO 420 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie is die eerste amptelike module waar studente ten volle betrokke raak by die professionele skoolomgewing onder die mentorskap van ‘n ervare onderwyser sowel as ‘n mentor dosent vir ‘n preode van 6 weke in die derde skoolkwartaal van die jaar. Die student moet verantwoordelikheid neem vir individuele en solo onderrig in hulle onderskeie spesialisasie kursusse. Die hooffokus is op die algemene klaskamerpraktyk, skool- administrasie, buitemuurse aktiwiteite en om op te tree as ‘n verantwoordelike burger in die skoolomgewing. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Aanvaarbare akademiese prestasie in toepaslike spesialiseringsmodules |
Kontaktyd | 20 ure per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Geesteswetenskaplike Opvoedkunde |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App