Modulekode | LBL 880 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module stel studente bekend aan die skoolhoof as leier van kurrikulum en instruksie binne skoolkonteks, met die bevordering van leer as primêre doel. Voornemende skoolhoofde raak bevoeg in die toepassing van leierskapstrategieë insluitend opleiding en taksering van opvoeders om die kwaliteit van onderrig en leer in die skool te bevorder. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Onderwysbestuur en -beleidstudies |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App