Modulekode | IPH 414 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | IPH 414 bevat a deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op die praktiese toepassing soos voorgeskrewe deur die KABV en die NKV dokumente. Hierdie Sosialewetenskappe kurrikulum mik om geleenthede vir leerders beskikbaar te stel waar hulle met vars en kritiese oë kan kyk na hulle eie wêreld. Meer belangrik dit mik om leerders bloot te stel aan ‘n wêreld buite hulle daaglikse realiteite. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Soos per NGSO toelatingsvereistes. |
Kontaktyd | 24 lesings per jaar, 4 tutoriale per jaar |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Geesteswetenskaplike Opvoedkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App