Modulekode | PUB 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Geslote – vereis departementele keuring. Bestuur in die Uitgewersomgewing. Hierdie module bied 'n inleiding tot uitgewerswese as 'n besigheid. Daar word onder andere gekyk na globale tendese wat 'n impak het op uitgewerswese, en besigheidsmodelle in die uitgewersbedryf, en daar is 'n spesifieke fokus op bemarking en verspreiding as 'n belangrike deel van die uitgewerswaardeketting. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 praktiese sessies per week, 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App