Modulekode | IMY 300 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring. Die module stel studente in staat om al hul kennis wat regdeur hul studies bekom is te kombineer om 'n funksionele speletjie te skep. Die module bestaan uit speletjieontwerpteorie-onderrig. Die studente skep ’n speletjie deur gebruik te maak van die iteratiewe ontwerpproses, uitgebreide dokumentasie en omvattende speel- en bruikbaarheidstoetsing. Die finale produk is 'n kreatiewe, innoverende en volledige spelletjie. |
Modulekrediete | 45.00 |
Programme | |
Voorvereistes | COS 212 |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App