Modulekode | INL 813 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Hierdie module behels die studie van 'n inligtingsentrum as 'n besigheidsonderneming. Derhalwe val die fokus op die oorlewing van inligtingsentra in die besigheidsomgewing, nl. die bestuur van verandering, besigheidsprosesse, herorganisasie, strategiese menslikehulpbronbestuur, die impak van tegnologiese innovasie en moderne besigheidspraktyk, met die fokus op inligtingsentra. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App