Jaarboeke

Program: MIT Inligtingtegnologie

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
12254014 Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Credits Duration
Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 180

Programinligting

Hierdie graadprogram word slegs in Engels aangebied.

Verwys na G Regulasies G.30 tot G.54

Die leergang word in oorleg met die programorganiseerder bepaal.

’n Student sal spesiaal aansoek moet doen by die Dekaan van die Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligting-tegnologie indien hy/sy langer as drie jaar benodig om die graad te voltooi.

Toelatingsvereistes

  1. Behoudens die bepalings van Algemene Regulasies G.1.3 G.30 en G.62 is ’n toepaslike honneurs- of baccalaureusgraad ’n vereiste vir toelating; en
  2. ’n Slaagsyfer in Wiskunde op Graad 12-vlak of ’n ander kwalifikasie in Wiskunde of Statistiek of Wiskundige statistiek wat volgens die voorsitter van die Skool vir Inligtingtegnologie voldoende is; en
  3. Voldoende toepaslike praktiese ervaring in die tegnologieveld volgens die oordeel van die voorsitter van die Skool vir Inligtingtegnologie.
  4. Die voorsitter van die Skool vir Inligtingtegnologie kan addisionele vereistes vir toelating stel. In die besonder sal dit van toepassing wees op kandidate met onvoldoende akademiese agtergrond in Inligtingtegnologie.
  5. Keuring van kandidate vind plaas.
  6. Die uitslag van die keuring is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.

Bykomende toelatingsvereistes vir Stroom C: Big Data Science

  1. A minimum slaagsyfer van 65% vir die vorige graad, EN
  2. Suksesvolle voltooing van hoër onderwys modules, of ander modules met ‘n ooreenstemmende inhoud as deel van die vorige graad in:
  • Statistiek, 
  • Calculus I, 
  • Lineêre Algebra I, 
  • Programmering, 
  • Databasisstelsels, en 
  • Navorsingsmedodes, EN
  1. Sukses in die keuringsproses gebaseer op:
  • Vorige onderwys, 
  • Slaag van ‘n Engelse toets, en
  • Slaag van ‘n vaardigheidstoets in Databasisse, Programmering, Wiskunde en Statistiek.
 
Eksamens en slaagvereistes

'n Mimimum semesterpunt van 40% word vereis om toegelaat te word tot die finale eksamen in al die voorgeskrewe modules van die graad. 'n Finale punt van 50% word vereis om alle gedoseerde modules en die miniverhandeling te slaag.

Staking van studies
Die Dekaan mag, op aanbeveling van die toelatingskomitee, die studies van 'n student wat meer as een module druip, kanselleer. 'n Module mag slegs een maal herhaal word.

Deregistrasie van modules
Deregistrasie van modules in Stroom C word slegs toegelaat voor die vroeë afsnypunt.

Toekenning van die graad
Die magistergraad in Inligtingtegnologie Stroom A en Stroom B word toegeken aan ‘n student wat die volgende suksesvol voltooi:

  • Miniverhandeling – 90 krediete
  • Kernmodules – 90 krediete
  • Totaal – 180 krediete

Die magistergraad in Inligtingtegnologie Stroom C word toegeken aan ‘n student wat die volgende suksesvol voltooi:

  • Miniverhandeling – 90 krediete
  • Kernmodules – 55 krediete
  • Navorsingsmetodes – 5 krediete
  • Projekte – 20 krediete
  • Keusemodules – 10 krediete
  • Totaal – 180 krediete

Slaag met lof

Die graad word met lof toegeken indien die minimum punt behaal vir die miniverhandeling 75% is en die minimum geweegde gemiddelde punt vir die gedoseerde modules, 75% is.

Minimum krediete: 74

Kernmodules

Keusemodules

  • Module-inhoud:

    *Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.
    Example courses, amongst others, may include: Cyber-security, Digital Forensics, Deep Machine Learning, Image and sound analysis, Feature extraction, and Graph Modelling. In addition to study-leader approval, elective course selection may be subject to course pre-requisites, course availability, and internal departmental regulations as decided by the Head of the Department.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    *Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.
    Example courses may include: Intelligent systems and Internet of Things. In addition to study-leader approval, elective course selection may be subject to course pre-requisites, course availability, and internal departmental regulations as decided by the Head of the Department.

    See existing electives from MIT modules in Stream A and B. In addition to study-leader approval, elective course selection may be subject to course pre-requisites, course availability, and internal departmental regulations as decided by the Head of the Department.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    *Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.
    Five 5 credits of an elective course can be drawn from the Department of Statistics. In addition to study-leader approval, elective course selection may be subject to course pre-requisites, course availability, and internal departmental regulations as decided by the Head of the Department.

    Five credits of an elective course can be drawn from Information Science. A course in Research Data Management (RDM) is available as an elective course. The following topics would typically be covered: Open Science and the dependency on open (big) data, The research process and the life cycle of big data (data management plans to publishing derivative data sets, licensing and legal implications), Managing (curating) big vs long tail data; Solving problems with research data vs the business value of big data (data-intensive decision making); Managing data as an asset (also data citation); Issues and challenges involved in the management of big data (principles and best practices for effective big data governance); Trusted data repositories; Data stewardship frameworks for big data; and The data steward's tool box.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    *Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.
    Five 5 credits of an elective course can be drawn from Mathematics and Applied Mathematics. In addition to study-leader approval, elective course selection may be subject to course pre-requisites, course availability, and internal departmental regulations as decided by the Head of the Department.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    *Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.
    Five 5 credits of an elective course can be drawn from Mathematics and Applied Mathematics. In addition to study-leader approval, elective course selection may be subject to course pre-requisites, course availability, and internal departmental regulations as decided by the Head of the Department.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    *Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.
    See existing electives from MIT modules in Stream A and B. In addition to study-leader approval, elective course selection may be subject to course pre-requisites, course availability, and internal departmental regulations as decided by the Head of the Department.

    Sien meer

Minimum krediete: 106

Kernmodules

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences