Code | Faculty |
---|---|
10258022 | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 180 |
Sien ook Algemene Regulasies.
Let wel: Alle MArb-studente moet registreer vir (TNM 800) Toegepaste navorsingsmetodologie 800 en dit bevredigend bywoon. (Vrystelling word verleen indien die module, BSN 701 Biostatistiek en navorsingsmetodiek, reeds vir die BArbHons-graad geslaag is.)
Sien ook Algemene Regulasies.
Let wel: Alle MArb-studente moet registreer vir (TNM 802) Toegepaste navorsingsmetodologie 802 en dit bevredigend bywoon. (Vrystelling word verleen indien die module, BSN 701 Biostatistiek en navorsingsmetodiek, reeds vir die BArbHons-graad geslaag is.)
Die graad word met lof toegeken aan 'n student wat minstens 75% in die hoofvak en 'n gemiddelde van minstens 65% in die voorvereiste vakke behaal het.
Minimum krediete: 180
Module-inhoud:
Grondige kennis van die patologie van geselekteerde toestande.Module-inhoud:
Toegepaste kliniese anatomie van strukture en stelsels soos uiteengesit in die studiehandleiding vir nagraadse anatomiekursusse.
Minimum krediete: 180
Module-inhoud:
Toegepaste kliniese anatomie van strukture en stelsels soos uiteengesit in die studiehandleiding vir nagraadse anatomiekursusse.
Module-inhoud:
Grondige kennis van die patologie van geselekteerde toestande.Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App