Jaarboeke

Program: MSc Tandheelkunde Maksillo-fasiale en Mondradiologie (Gedoseer)

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
10252092 Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 190

Toelatingsvereistes

Behoudens die bepalings van die Algemene Regulasies, word die BChD-graad vereis, asook die Nagraadse Diploma in Tandheelkunde [NGDiplTandh] in die hoofstudierigting (RAD) Radiografie 700.

 

Eksamens en slaagvereistes

Die bepalings van die Algemene Regulasies is van toepassing.

Slaag met lof

'n Student moet ten minste 65% in die basiese vak en minstens 75% in die hoofvak van die studieprogram behaal.

 


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences