Jaarboeke

Program: PhD Openbare Aangeleenthede

Code Faculty Duration Credits Download
07267022 Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 360

Programinligting

*Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.

Alle nagraadse programme word nie elke jaar aangebied nie. Kontak asseblief die betrokke fakulteit oor die aanbieding van hierdie program.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share