Jaarboeke

Program: PhD Aanvullende en Alternatiewe Kommunikasie

Code Faculty Duration Credits Download
01264614 Fakulteit Geesteswetenskappe Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 360
Contact:
Prof J Bornman
[email protected]
+27 (0)124202001

Toelatingsvereistes

  • Minstens 65% vir die verhandeling in die verwante magistergraadprogram wat met die spesifieke doktorsgraadprogram artikuleer.

Minimum krediete: 360

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    Gespesialiseerde en gevorderde navorsing waarin die student bewys lewer van spesialiskennis van die hoofdissipline en moontlike interdissiplinêre skakeling kan bewerkstellig. Onafhanklike en verantwoordbare beplanning, hulpbronbenutting en bestuur van alle aspekte van die navorsingsproses binne die komplekse en onvoorspelbare kontekste word vereis. Benutting van rekenaarprogramme vir analise en/of verslagskrywing word veronderstel, asook akademiese en wetenskaplike leierskap.

    Sien meer

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share