Jaarboeke

Program: MDram

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01250114 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180
Contact:
Prof CW Broodryk
[email protected]
+27 (0)124202556

Toelatingsvereistes

  • ’n Toepaslike honneursgraad met ’n gemiddelde van minstens 65%. 
  • ‘n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.
  •  ‘n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.
 

Addisionele vereistes

• ‘n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.

• ‘n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.

Minimum krediete: 180

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    *Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.
    The candidate must present a written body of work that will demonstrate the candidate’s ability to explore or document a specific phenomenon from the field of drama/theatre, performance and/ or film. The written body of work must comply with the standards set for such a dissertation by the Department of Drama.
    The candidate will also be required to perform in, or create, an independent practical project as part of the research process. This practical work may be constructed by the candidate him/herself, it may be a commissioned work, or it may be an existing text. 

    Sien meer


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences