Jaarboeke

Program: BSocSciHons Geskiedenis

Code Faculty Duration Credits Download
01243026 Fakulteit Geesteswetenskappe Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 120
Contact:
Dr G Paleker
[email protected]
+27 (0)124202664

Toelatingsvereistes

  •  'n Toepaslike Baccalaureusgraad met Geskiedenis as vak.
  •  'n Geweegde gemiddelde van ten minste 65% in die finalejaarsvakke.

Ander programspesifieke inligting

Sommige modules word afgewissel; raadpleeg die programbestuurder oor watter modules vanjaar aangebied word.

Minimum krediete: 120

Kernmodules


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share