Jaarboeke

Nuwe ontwikkelings en tekstiele in gebruik 411


 
Modulekode TKS 411
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Nuwe ontwikkelings (kledingtekstiele). Tekstielprodukgebruik en basiese fisiese kwaliteittoetsprosedures. Tekstiele se impak op die omgewing en volhoubaarheid.
Modulekrediete 13.00
Voorvereistes TKS 212 en TKS 222
Kontaktyd 2 lesings per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Verbruikerswetenskap
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share