Jaarboeke

Uitgewerswese 320


 
Modulekode PUB 320
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Geslote – vereis departementele keuring. Bestuur in die Uitgewersomgewing. Hierdie module bied 'n inleiding tot uitgewerswese as 'n besigheid. Daar word onder andere gekyk na globale tendese wat 'n impak het op uitgewerswese, en besigheidsmodelle in die uitgewersbedryf, en daar is 'n spesifieke fokus op bemarking en verspreiding as 'n belangrike deel van die uitgewerswaardeketting.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 praktiese sessies per week, 3 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Inligtingkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share