Jaarboeke

Algemene fisika 163


 
Modulekode PHY 163
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud *Hierdie module stem ooreen met die tweede helfte van die PHY 171module. Die vier modules PHY 133, PHY 143, PHY 153 en PHY 163 is ekwivalent aan PHY 171. Enkelvoudige harmoniese beweging en pendulums. Coulomb se wet. Elektriese veld: dipole, Gauss se wet. Potensiaal. Kapasitansie. Elektriese strome: weerstande, resistiwiteit, Ohm se wet, energie, arbeidstempo, halfgeleiers, supergeleiding, emf, RC-bane. Magnetisme: Hall-effe, Biot-Savart. Faraday en Lenz se wette. LR-bane. Wisselstroom: RLC-bane, arbeidstempo, transformators. Moderne fisika: Spesiale relatiwiteitsteorie, golf/deeltjies, fotoëlektriese effek, materiegolwe, kwantumteorie, oneindige potensiaalput, waterstofatoom en -spektra, kernfisika, Rutherfordmodel, nukleone.
Modulekrediete 8.00
Voorvereistes PHY 153
Kontaktyd Funderingskursus, 1 praktiese sessie per week, 4 lesings per week, 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Fisika
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences