Modulekode | ARD 482 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Oorsig van die belangrikste fisies-biologiese landbouhulpbronne - grond, water, klimaat, topografie, plantspesies, dierespesies; verskille in eienskappe, kwaliteit en kwesbaarheid; die begrip van optimale landgebruik; hulpbronbewaring; algemene ekologiese beginsels; voorbeelde van probleme veroorsaak deur wantoepassing van fisies-biologiese hulpbronne en landgebruik tydens ontwikkelingsbeplanning; beginsels van sinvolle tegnologie-oordrag. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Landbou-ekonomie, Voorligting |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App