Modulekode | OTX 322 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die toepassing van terapeutiese groepstegnieke, streshantering en interpersoonlike tegnieke in berading. Dit sluit die studie van arbeidsterapie-evaluering en intervensie van psigiatriese versteurings in die kinderjare in. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | FSG 251, FSG 252, FSG 261, FSG 262, AKU 200, OTX 212, OTC 211, RPD 200, OTX 221, OTX 222 |
Kontaktyd | 4 ander kontak per week, 5 besprekingsklasse per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Arbeidsterapie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App