Modulekode | OTX 211 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Sensories-motories versteurings: Die studie van arbeidsterapie-evaluering en intervensie van die sensoriese- motoriese versteurings by alle ouderdomsgroepe. Dit sluit die patologie, oorsake, kliniese beeld en prognose van geselekteerde versteurings in. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ANA 151, ANA 152, ANA 161, ANA 162, FSG 161, FSG 163, OCX 100, OTX 100, MTL 180, GNK 286, CIL 121 of AIM 101 of AIM 111 en 121, ELH 121 en 122 |
Kontaktyd | 2 ander kontak per week, 2 praktiese sessies per week, 2 seminare per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Arbeidsterapie |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App