Modulekode | OCX 100 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die teorie van aktiwiteitskunde. Toepassing van beginsels om skeppende vermoë te verbeter. Toepassing van beginsels in geselekteerde aktiwiteite om die deelname aan betekenisvolle aktiwiteit te bevorder. |
Modulekrediete | 14.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 8 praktiese sessies per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Arbeidsterapie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App