Modulekode | MDB 370 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module is ‘n studie van die ontwikkeling, makroskopiese en mikroskopiese struktuur en funksie van weefsel van die mond en verwante strukture met klem op die toepassing in kliniese tandheelkunde. Hierdie module sluit ook die studie van relevante molekulêre biologie in. |
Modulekrediete | 11.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | BOK 280,BOK 281,BOK 283,GNK 286,GNK 288,GPS 280,IKT 200,SMO 211,SMO 281 |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 besprekingsklasse per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Mondpatologie en Mondbiologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App