Jaarboeke

Gemeenskap as pasiënt 570


 
Modulekode GAP 570
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Die modules in die vak bestaan uit teoretiese en praktiese opleiding in mond-epidemiologie, gemeenskapsgebaseerde primêre en sekondêre voorkoming en die toepassing van die beginsels van openbare mondgesondheid in sy/haar werksomgewing.
Modulekrediete 6.00
Voorvereistes TBW 470,ODO 470,MFP 470,PDL 470,DFA 470,OFC 470,PTK 470,GAP 470,TMZ 470,
Kontaktyd 3 ander kontak per week, 1 lesing per week, Gemeenskapsbetrokkenheid
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Gemeenskapstandheelkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences