Modulekode | GAP 470 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die modules in die vak bestaan uit teoretiese en praktiese opleiding in mondepidemiologie, gemeenskapsgebaseerde primêre en sekondêre voorkoming en die toepassing van die beginsels van openbare mondgesondheid in sy/haar werksomgewing. |
Modulekrediete | 4.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | GNK 388,MDB 370,TGG 370,FSG 370,FAR 370,RAD 370,TBW 370,ODO 370,PDL 370,DFA 370 |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Gemeenskapstandheelkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App