Modulekode | BOK 380 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | (a) Buik en buikklagtes (b) Mamma Studie van die anatomie en funksies, asook die siektes van die verskillende organe in die buikholte, insluitend toestande van die buikwand. Verder word die kliniese toestande van die mamma gedoseer. |
Modulekrediete | 50.00 |
Programme | |
Voorvereistes | BOK 280,GNK 288,BOK 284,GPS 280,BOK 281,GNK 283,GNK 286 |
Kontaktyd | 12 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Chirurgie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App