Code | Faculty |
---|---|
10252092 | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 190 |
Behoudens die bepalings van die Algemene Regulasies, word die BChD-graad vereis, asook die Nagraadse Diploma in Tandheelkunde [NGDiplTandh] in die hoofstudierigting (RAD) Radiografie 700.
Die bepalings van die Algemene Regulasies is van toepassing.
'n Student moet ten minste 65% in die basiese vak en minstens 75% in die hoofvak van die studieprogram behaal.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App