Modulekode | VRR 310 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB (a) Aard van versekering en historiese agtergrond (b) Bronne van die Suid-Afrikaanse versekeringsreg en klassifikasie van versekeringskontrakte (c) Versekeringskontrakte (d) Besondere leerstukke van skadeversekering (e) Aspekte van sommeversekering |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Handelsreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App