Modulekode | SRG 220 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB en BAdmin en BA met spesialisering in regte (a) Die nasionale wetgewende gesag (b) Provinsiale regering (c) Plaaslike regering (d) Die regsprekende gesag (e) Staatsinstellings ter ondersteuning van grondwetlike demokrasie (f) Die openbare administrasie (g) Die Suid-Afrikaanse veiligheidsdienste (h) Tradisionele leiers (i) Finansies (j) Algemene bepalings en oorgangsmaatreëls |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Publiekreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App